Tsantsabane:’n Sinkende Skip
Krisis na krisis ontvou in hierdie dorp onder ANC-bestuur, met geen sigbare planne of daadwerklike aksie om die “skip” te stabiliseer nie. Die volgende noodtoestande dra by tot die verval: • Wanbetaling van dienste: Dienste soos water en elektrisiteit word onvoldoende gelewer, terwyl geld vir dienste nie ingesamel of korrek aangewend word nie. Onbevoegde amptenare…...