Tweede Kansa virtuele Relay for life ‘n reuse sukses
Die Kovid-19 pandemie het ‘n groot nadelige gevolg gelaat op die Kansa Relay for Life en ander Kansa-bedrywighede. Die Relay for Life is een van Cansa se grootste fondsinsamelingsprojekte en is ‘n roerende viering van kankeroorlewing. Oorlewendes word genooi om die CANSA Relay For Life-geleentheid as belangrike persone by te woon, waar hulle deur spesiale…...