Galleries

Gemeenskap Nuus / Community News

KLEIN PLAAS TEETUIN:

‘N AANWINS VIR MYNDORP Nuut in Lime Acres, maar ‘n kind van die omgewing wat haar sakevernuf op ‘n jong ouderdom by haar ma gekry het wat vir etlike jare ‘n winkel op Postmasburg bedryf het, het Marie Wessels besluit om geboorte te gee aan ‘n jarelange visie – ‘n teetuin in die vorm van... […]Read More

Skole / Schools

LSK-atlete neem deel aan Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe

Die volgende leerders van Laerskool Kathu het aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe byeenkoms deelgeneem. Dylan Roux het deelgeneem aan die 150m hekkies en die 75m hekkies vir seuns o/12, Kalica Cornelissen het deelgeneem aan die verspring vir dogters o/12. Abigail Coetzer aan die spiesgooi vir dogters o/12 en Justine Green aan die 100m vir Dogters... […]Read More

Uncategorized

South32 Hotazel Managanese Mines committed to making a difference in

South32 Hotazel Manganese Mines (HMM) has recently practically completed the newly upgraded pediatric unit at Tshwaragano hospital in Batlharos village, which became operational in December 2023. The pediatric ward was revamped at the investment cost of R12-million and forms part of HMM’s Social and Labour Plan’s three commitments and its contribution to the socio-economic development... […]Read More

Gemeenskap Nuus / Community News

Top polisieman beloof geregtigheid vir vermoorde stadspolisiebeamptes

Suid- Afrikaans Polisiediens nasionale kommissaris-generaal Fannie Masemola het belowe dat die polisie onvermoeid sal werk om ‘n waterdigte saak te bewerkstellig teen die verdagte wat na bewering Dinsdagoggend twee lede van die Kimberley Flying Squad doodgeskiet het. Die oorlede polisiebeamptes, die 35-jarige konstabel Okaetse Mandindi en die 45-jarige sersant Kedimetse Masilo, was besig om ‘n... […]Read More