Uitbreiding van die MEIBC se
Gekonsolideerde Hoofooreenkoms

 Uitbreiding van die MEIBC seGekonsolideerde Hoofooreenkoms

Solidariteit verwelkom die onlangse uitbreiding van die Bedingingsraad vir die Metaal- en Ingenieursbedryf (MEIBC) se Gekonsolideerde Hoofooreenkoms wat deur die minister van indiensneming en arbeid bekragtig is. Benewens die Gekonsolideerde Hoofooreenkoms is die twee ooreenkomste wat administratiewe en dispuutheffings reguleer, asook die plastiek-industrie se Hoofooreenkoms, ook uitgebrei. Al vier ooreenkomste sal vanaf 17 Oktober 2022…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit