UNDRIP HELP NOG ‘N GEMEENSKAP
![UNDRIP HELP NOG ‘N GEMEENSKAP](https://nkmedia.co.za/wp-content/uploads/2022/08/IMG-20220730-WA0023-850x560.jpg)
Tsantsabane word bestempel as die ekonomiese groeipunt van die Noord-Kaap weens grootskaalse mynboubedrywighede oral sigbaar. Die Jenn-Haven gemeenskap, sowat 30km buite Postmasburg, het onlangs met skok verneem dat verskeie mynpermitte goedgekeur is vir mynbou in en rondom Jenn-Haven wat ‘n impak op die gemeenskap sal het. UNDRIP1652-NC het onlangs die gemeenskap toegespreek aangaande die impak…...