UNDRIP-NK en NIEMAS vat hande
Aan wie behoort die minerale ryk in Namakwaland en Suid-Afrika? Dit was die onderliggende vraag by ‘n baie emosionele ontmoeting tussen NIEMAS en UNDRIP onlangs in Concordia, Namakwaland toe die twee Inheemse groepe mekaar vir die eerste keer ontmoet het om brandende vraagstukke te bespreek rakende die oorsprong, regte en ekonomiese voortbestaan van inheemse mense…...