UNDRIP VEROORDEEL DIE TRAGIESE VERDRINKINGS VAN KINDERS BY MYN IN TSANTSABANE
Die provinsiale uitvoerende bestuur van die Verenigde Nasies se Verklaring van die Regte van Inheemse Mense in die Noord-Kaap (UNDRIP 1652-NC) veroordeel die tragiese verdrinkings van twee minderjarige kinders by ‘n Diamantmyn in Postmasburg, Tsantsabane in die Noord-Kaap. Volgens die voorlopige ondersoek dossier van die SAPD in Postmasburg het 3 kinders tussen die ouderdom van…...