Valke gee jongmense blootstelling aan arbeidsmark

 Valke gee jongmense blootstelling aan arbeidsmark

Galeshewe SAPD het saam met die Stasie Gemeenskapspolisiëringsforum verskillende belanghebbendes binne die sekuriteitsgroepering uitgenooi na ‘n geleentheid om ook deel te neem aan vanjaar se ‘Neem ‘n Seun\Meisie-kind werk toe-geleentheid.’ Die doel is om hulle bloot te stel aan beroepe beskikbaar in die SAPD-familie en Departement van Korrektiewe Dienste. Valke woordvoerder, kaptein Teboge Thebe het…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit