Valke lê besoek af by Hoërskool Roodepan
Die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad het ‘n uitnodiging van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling vereer om Hoërskool Roodepan op Woensdag, 11 Mei 2022 te besoek. Die departement het ‘n behoefte geïdentifiseer om die genoemde skool te besoek, ná ‘n uitroep van die gemeenskap van Roodepan oor kinders oor bewerings van mensehandel. Daar was ook bewerings…...