Van bendelid tot ‘n baken van hoop vir haweloses en verslaafdes
Hy is maar net 39 jaar oud en het in sy jong leeftyd al verskeie kere met die binnekant van ‘n gevangenis kennis gemaak. Sy naam is Julian Plates. Hy woon tans in Villiersdorp (Wes-Kaap). Ek het hom iewers raakgelees op sosiale media platforms en net besef dat ek hier ‘n persoon sien wat die…...