Van ‘n alom bekende skoonmaker na Miss Dragg SA finalist
Die Handves van Menseregte waarborg die reg van mense om hulself te wees, en dit is waarom die LGBTQ+ gemeenskap so ‘n aktiewe deel van ons samelewing is. Hulle reg tot menswaardigheid moet beskerm word en daar mag geen plek wees vir diskriminasie nie, veral omdat die vryheidstryd gestry is sodat almal gelyk kan wees…....