Vedanta Zinc International Aangewys As Top Werkgewer Van 2023 In Suid-Afrika
Vedanta Zinc International (VZI) is trots om aan te kondig dat hulle as Top Werkgewer in Suid-Afrika vir 2023 aangewys is, deur die gesogte Top Employers Institute. Die Top Employers Institute is ‘n globale entiteit wat uitnemendheid in mensepraktyke erken in maatskappye. Hulle bekroon maatskappye met die beste Menslike Hulpbronne-praktyke, insluitend Talent Strategie, Arbiedsmag Beplanning,…...