Vedanta Zinc International help om die stem van NFM na Khai Ma uit te neem
Dit is vir my inderdaad ‘n groot voorreg om deel te wees van Radio NFM,” het Pieter van Greunen, algemene bestuurder van Vedanta Zinc International gesê by die onlangse verjaarsdagvieringe van die radiostasie. Hy het bygevoeg dat hy verneem dat ‘n gradeplegtigheid op Vrydag, 18 November 2022 plaasgevind het. “Ek dink dit is absoluut fantasties…...