VEDANTE SINKMYN SLAAN OOR NA HOËR RAT

Isaac Cloete Ten spyte van die kille pandemie en koue ekonomie is daar tog warm nuus in die mynbou. Veral in die Noord-Kaap heers daar groot uitbundigheid nadat Vedanta Zink International (VZI) aangekondig het dat hulle R7 bilj gaan investeer by hul Gamsberg sinkmyn naby Aggeneys. Met die investering gaan hulle onmiddellik begin met fase…...