Veiligheid & Sekuriteit is sy Spesialiteit

Na sy Matriekjaar in 1994 wou hy ‘n polisieman word om sy droom na te jaag om mense veilig te laat voel. Die lewe loop egter ‘n ompad met hom en vandag leef hy sy droom as eienaar van Noord-Kaap Sekuriteitsdienste (NKS). Met hul basis in Kuruman is NKS tans die vininggroeiende sekuriteitsmaatskappy in die…...