Verdagtes agter tralies vir die besit van verbode vuurwapens en die onwettige besit van ammunisie.

Twee mans van Hartswater is agter tralies nadat hulle aangekla is vir die oortreding van die Vuurwapenbeheerwet 60 van 2000 vir die besit van verbode vuurwapens en die onwettige besit van ammunisie Op Woensdag, 13 Julie 2022 het die Hartswater K9, Hoofwegpatrollie en lede van Misdaadvoorkoming, inligting ontvang van persone wat na bewering in besit…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit