Verdagtes vas vir inbrake

 Verdagtes vas vir inbrake

Die Prieska SAPD het inligting opgevolg oor twee inbrake wat onlangs in Prieska en omliggende gebiede plaasgevind het. Die inhegtenisnemings van die verdagtes het plaasgevind tussen 05-06 September 2022. “Die polisie het toegeslaan op die eerste ses verdagtes in Prieska en beslag gelê op skootrekenaars, hardeskywe en ander goedere wat na bewering tydens die huisbrake…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit