Vergete Gemeenskap Buite Postmasburg Groet Jong Leier na Tragiese Treinramp
Jenn Haven, ongeveer 20 km buite Postmasburg, het ontstaan weens die gedwonge verskuiwing van die Khosis-gemeenskap in die laat 1990’s, toe kleinboere hul weigrond moes prysgee weens die destydse apartheidswette. Die bejaardes van Jenn Haven raak steeds emosioneel as hulle terugkyk na hierdie pynlike stukkie geskiedenis wat, na jare, stadigaan vergete raak. ‘n Onlangse treinramp,…...