VERMEENDE CONCORDIAMESSTEKER VIR EERS AGTER TRALIES
‘n Vermeende messteker sal ten minste nog vir ‘n maand lank agter tralies vertoef. Hy is die 26-jarige man (aan Horison Media bekend) van Concordia, wat tereg staan op poging tot moord. Sy slagoffer is ‘n 15-jarige skoolmeisie van Concordia in Namakwaland. Maandag 18 Desember het hy weer in die Springhof verskyn, nadat die landdros…...