Vermiste elf jarige se liggaam gevind

Die liggaam van die 11-jarige Relebogile Segami, wat as vermis aangemeld is, is vroeër vandeesweek in die veld agter die gebou van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer gevind. Die ontdekking is omstreeks tien voor ses die namiddag gemaak, tydens ‘n intensiewe multi-dissiplinêre soektog deur die Galeshewe FCS-eenheid, Kimberley honde-eenheid, Galeshewe Sigbare polisie en Kimberley Soek-en-reddingspan. ’n…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!