Verpleegster wou bloed aan oorlede man gee

“Hoe kan jy nog aan my man bloed skenk wat reeds oorlede is?” So moes Marlene Muller van Concordia onlangs ‘n verpleegter by die dr Izak van Niekerk hospitaal op Springbok oor die vingers tik. Volgens haar het sy die betrokke dag van 26 Junie teen drie-uur(besoektyd) by haar man, Robbie Young, se sterfbed opgedaag…....

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit