Verslag bewys dat SA eenvoudig nie geld vir NGV het nie
Die nasionale tesourie sal ʼn gekke bykomende bedrag van R296 miljard benodig om die veelbesproke Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) op die been te bring. ʼn Nuwe verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) dui aan hoe die regering eenvoudig nie oor die vermoë beskik om die beplande NGV in Suid-Afrika te kan vestig nie. Die wetsontwerp vir…...