VIER DELWERS STERF TRAGIES
Vier delwers het onlangs tragies gesterf nadat n bakkie omgeslaan het. Die ongeluk het Donderdag op die pad tussen Kleinzee en Port Nolloth in die Noord-Kaap gebeur. Volgens ingeligtes was die insittendes by n delwersvergadering met die polisie, ensovoorts, nadat verskeie delwers in Mei gewond was by n De Beers-myn, naby Kleinzee. Hulle het toe…...