VLV Kuruman raaknostalgies oor ouma-se-spens-dae
Karin van der Walt (Saamroeper: Opvoeding & Kultuur) en Elsabé Hennig (Beoordelaar van Gebottel en Gebak) het tydens ‘n onlangse Opvoeding & Kultuur-vergadering van VLV Kuruman-tak gedemonstreer hoe om perskes in te lê. Dié vergadering is by die pragtige venue, iNiSkuur, buite Kuruman gehou. Die twee dames het alles gedemonstreer – van die stroop se…...