VOORMALIGE DEELNEMER VAN “BOER SOEK ‘N VROU” TV-REEKS WEER VANDAG IN DIE HOF
Albertus Steenkamp (40), ‘n plaasboer van Perdekloofplaas, in die Noord-Kaap, sal na verwagting weer vandag, 25 April, op Calvinia, in die hof verskyn. Hy staan tereg op n klagte, van poging tot moord, nadat hy op 25 Maart, ‘n Malawi’se plaaswerker, GoodsonMayenda(22) na bewering probeer omry het. Die twee het oor onbetaalde salarisgeld van Mayenda…...