VOORMALIGE MUNISIPALE BESTUURDER WEER VLUGTIG IN HOF VIR BEDROG

 VOORMALIGE MUNISIPALE BESTUURDER WEER VLUGTIG IN HOF VIR BEDROG

‘n Voormalige munisipale bestuurder by die Nama Khoi munisipaliteit op Springbok het weer Dinsdag ,3Mei 2022 vlugtig in die handelshof vir bedrog hier verskyn. Die Staat het versoek dat die die saak uitgestel word tot 5 September 2022. Die hof het dit toegestaan sodat moontlik nog meer klagtes bygevoeg kan word en ander beskuldigdes moontlik…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit