Vrou vas op aanklagte van mensehandel en bedrog
Luzinda Abrahams (24), het gister (7Junie 2022) vlugtig by die Randburg-landdros verskyn op aanklagte van mensehandel en bedrog. Abrahams is Maandag, 6 Junie 2022 deur die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoekspan op Upington in hegtenis geneem ná ‘n intensiewe ondersoek. “Daar word beweer dat slagoffers van Upington na Sandton gelok is waar hulle vir prostitusie…...