Vrou wen saak teen werkgewer ná sy Covid-19-ent weier
‘n Vrou wat afgedank is ná sy geweier het om die Covid-19-inenting te kry, het nou die hofsaak teen haar werkgewer gewen en moet ‘n jaar se salaris ontvang. Kgomotso Tshatshu, wat as ‘n senior voorraadkontroleerder by ‘n mediese maatskappy gewerk het, het gekies om nie die Covid-19-inenting te ontvang nie omdat sy bang was…...