Vroue oggendtee ondersteun die wat veg teen kanker.

Op ‘n stil Saterdagoggend het dames uit verskillende gemeenskappe bymekaar gekom ter ondersteuning van Kansa Springbok se Vroue-oggend. Die doel van die dag was om net ‘n vrou te wees en ‘n rukkie te neem om hulself met ‘n goeie saak en gedagte te bederf. Die oggend was gevul met lag en ontspanning. Die tema…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!