Vrouedagvieringe Beloof Om Vroue In Namakwa Distrik Te Bemagtig
Die amptelike Vrouedag vieringe was gister deur die Noord-Kaapse provinsiale regering, by die sportstadion in Port Nolloth, Richtersveld munisipaliteit in die Namakwa Distrik aangebied. Sowat 2000 gemeenskapslede, vroue met KMMO’s en Namakwalanders van heinde en verre, het die geleentheid bygewoon. Die Premier van die Noord-Kaap, Dr. Zamani Saul het tydens sy toespraak, vroue gelukgewens met…...