Wat beteken dit as jymisluk of druip?
Ons almal smag na identiteit. ‘’Wie is ek? Is ek goed genoeg? Gaan ek eendag suksesvol wees?’’ Dis die vrae waarmee ons worstel vanaf ‘n baie jong ouderdom . Vrae wat die vermoë het om die twyfel in jou binneste vlambaar te maak, omdat dit ons as mens beЇnvloed. Jy bevraagteken éérs jou hele identiteit…...