Weg met vetoreg, anders behou Bela sy gif
Solank die Departement van Onderwys ’n laaste sê oor skole se taal- en toelatingsbeleid behou, bly die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) ’n euwel.Solidariteit steun versoeke van politieke partye om die klousules oor taal en toelating in die wetsontwerp in die geheel te skrap. Dié versoeke is egter gister deur die Nasionale Raad van Provinsies…...