Wêreld Borsvoedingsweek –verstaan die hedendaagse ma’s die waarde van borsvoed?
SPRINGBOK – Vanjaar se wêreld borsvoedingsweek het gestrek vanaf 1 tot 7 Agustus 2024 en dit was gevier onder die tema, “Om die gaping te sluit: Borsvoedingondersteuning vir almal, ” beklemtoon die belangrikheid daarvan om inklusiewe ondersteuning aan elke borsvoedende ma te bied. Die vraag kom by my op, is borsvoeding nog in die ‘mode’,…...