Wêreld kyk met nuwe oë en belangstelling na Suid-Afrika se krisisse én oplossings
Verteenwoordigers van twee instellings in die Solidariteit Beweging, AfriForum en die Afrikanerstigting, het vandeesweek die National Conservatism-konferensie (NatCon 4) in die Amerikaanse hoofstad, Washington, DC, bygewoon.Ernst Roets, uitvoerende direkteur van die Afrikanerstigting, is as gasspreker na dié konferensie genooi. Roets het in sy toespraak klem gelê op die Solidariteit Beweging se selfdoensuksesse en die Weste…...