Werkersdag op 1Mei – Hoe relevant is dit nog?
As kind was 1Mei nog altyd ‘n vakansiedag en vir laat slaap en niks doen. Met ouderdom en bietjie verstand later het ek gehoor dis ‘n “publieke vakansiedag”. Eers heelwat later in my lewe toe verneem ek dis eintlik “Werkersdag”, maar ironies ‘n dag waarop niemand juis hoef te werk nie. Werkersdag is ‘n nasionale…...