WOELINGE BY MUNISIPALITEIT WIL NET NIE GAAN LÊ NIE
Dit lyk asof personeelverhoudings by ‘n distriks munisipaliteit in die Noord-Kaap nog ver van normaal is.Inteendeel, dit het waarskynlik versleg nadat hoofsaaklik SAMWU-werkers op 20 November ‘n protesoptog na die Namakwa distriksmunisipaliteit op Springbok gehou het. Werkers het toe vertel dat hulle al vir lank ongelukkig is oor hoedat die munisipalebestuurder en sy seniorbestuurder die…...