WONDERWERK TREF MYNDORP
Om ‘n bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar in Postmasburg te kry is ‘n uitdaging, maar om ‘n bekende akteur, sanger, fotograaf èn ‘n meester grimeerkunstenaar op een verhoog te kry is inderdaad ‘n wonderwerk vir ‘n dorp soos Postmasburg waar die jaarlikse Ysterfees die enigste funksie op die kalender is om oor huis toe te skryf. Agri…...