ZFM-burgemeester en sy vrou in hof vir bedrog

Die Burgemeester van die ZF Mgcawu-distrik in die Noord-Kaap, Marius Louw en drie ander; sy vrou ingesluit- het verlede Vrydag in die Upington-landroshof verskyn op klagtes van bedrog. Die ANC in die provinsie het intussen gesê dat hulle hul opsystaanreël op Louw ook sal toepas. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat die klagtes verband…...