ZFM Hoogweg patrollie het verskeie arrestasies suksesvol uitgevoer
Lede van A-Skofse ZFM Hoogweg patrollie het verskeie arrestasies tydens hul skof verseker vir sake wat inbraak en die besit van gevaarlike wapens insluit. Die lede het op Sondag, 17 Julie 2022 ‘n klag ontvang van inbraak wat aan die gang was by een van die winkels in Upington se middestad. Hulle het dadelik gereageer…...